Faktore by die oorweging van kredietverlening in verbruikersbankwese
Abstract
EconStor is a publication server for scholarly economic literature, provided as a non-commercial public service by the ZBW.
Full text
Ackermann, P. L.S.; Van Rensburg, W. P.J. Article Faktore by die oorweging van kredietverlening in verbruikersbankwese South African Journal of Business Management Provided in Cooperation with: University of Stellenbosch Business School (USB), Bellville, South Africa Suggested Citation: Ackermann, P. L.S.; Van Rensburg, W. P.J. (1985) : Faktore by die oorweging van kredietverlening in verbruikersbankwese, South African Journal of Business Management, ISSN 2078-5976, African Online Scientific Information Systems (AOSIS), Cape Town, Vol. 16, Iss. 4, pp. 185-194, https://doi.org/10.4102/sajbm.v16i4.1094 This Version is available at: https://hdl.handle.net/10419/217909 Standard-Nutzungsbedingungen: Die Dokumente auf EconStor dürfen zu eigenen wissenschaftlichen Zwecken und zum Privatgebrauch gespeichert und kopiert werden. Sie dürfen die Dokumente nicht für öffentliche oder kommerzielle Zwecke vervielfältigen, öffentlich ausstellen, öffentlich zugänglich machen, vertreiben oder anderweitig nutzen. Sofern die Verfasser die Dokumente unter Open-Content-Lizenzen (insbesondere CC-Lizenzen) zur Verfügung gestellt haben sollten, gelten abweichend von diesen Nutzungsbedingungen die in der dort genannten Lizenz gewährten Nutzungsrechte. Terms of use: Documents in EconStor may be saved and copied for your personal and scholarly purposes. You are not to copy documents for public or commercial purposes, to exhibit the documents publicly, to make them publicly available on the internet, or to distribute or otherwise use the documents in public. If the documents have been made available under an Open Content Licence (especially Creative Commons Licences), you may exercise further usage rights as specified in the indicated licence. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Faktore by die oorweging van kredietverlening in verbruikersbankwese P.L.S. Ackermann Skool vir Bedryfsleiding, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria W.P.J. van Rensburg Oepartement van Bedryfsekonomie, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria Factors in considering the granting of credit in consumer banking. In this study the authors attempt to identify underlying factors from various evaluation criteria (as observed by bank managers) in considering the granting of credit in consumer banking with regard to the various race groups of the Republic of South Africa. The sample consists of 510 managers from the consumer division of general and commercial banks. With the aid of principal factor analysis six underlying factors are identified with respect to Indians, whereas five underlying factors are identified with regard to coloureds, whites and blacks. S. Afr. J. Bus. Mgmt. 1985, 16: 185-194 In hierdie ondersoek word gepoog om, by die oorweging van kredietverlening in verbruikersbankwese, uit verskeie keuringskriteria onderliggende dimensies of faktore te identifiseer, gegrond op bestuurders se persepsie van die relatiewe belangrikheid van die keuringskriteria met betrekking tot die onderskeie rassegroepe in die Republiek van Suid-Afrika. Die steekproef bestaan uit 510 bestuurders in die verbruikersafdeling van algemeneen handelsbanke. By lndiers word daar met behulp van hooffaktorontleding ses onderliggende faktore ge"identifiseer, terwyl by kleurlinge, blankes en swartes elk vyf onderliggende faktore ge"identifiseer word. S.-Afr. Tydskr. Bedryfs/. 1985, 16: 185 -194 P.L.S. Ackermann* Skool vir Bedryfsleiding, Universiteit van Suid-Afrika, Posbus 392, Pretoria, 0001 Republiek van Suid-Afrika W.P.J. van Rensburg Departement Bedryfsekonomie, Universiteit van Suid-Afrika, Posbus 392, Pretoria, 0001 Republiek van Suid-Afrika • Aan wie korrespondensie gerig moet word lnleiding Die voorspelling van kredieirisiko's ter bekamping van onverhaalbare skulde het gedurende die afgelope aantal jare toenemend belangrik geword. Voorspelling mel behulp van numeriese puntetoekenningstelsels is gaandeweg met meer weienskaplike voorspellingsmodelle vervang. Verskeie ondersoeke, byvoorbeeld die deur Pinches & Mingo (1973), Sexton (1977), Tabor & Bowers (1977), Winginton (1980) en Van Rensburg (1983) he1 as uitgangspunt gehad om kredieirisiko's reeds in die aansoekstadium te probeer voorspel. Die soektog na voorspellers van kredieterisiko's duur steeds voort, hoofsaaklik omdat die verklaarde variansie van kredielrisiko in baie van die ondersoeke te laag is om die voorspellingsmodelle in die praktyk sinvol te kan gebruik. In die Republiek van Suid-Afrika styg die lewenspeil van veral die kleurlinge, swartes en Indiers vinnig. Die verwagte groter vraag na finansiele dienste deur laasgenoemde drie rassegroepe1, sal veral die bankinstellings binne die finansiele diensindustrie onder toenemende druk plaas. Met die verwagte toeirede van meer rassegroepe tot die gebied van kredietverlening deur bankinstellings, bouverenigings en ander finansiele instellings, behoort die kredietevalueringsproses, of keuring soos dit ook bekend staan, ook meer aandag te geniet. Verbruikersbankbestuurders was tradisioneel bekend met die blanke as kredietverbruiker, maar die vraag ontstaan nou of die evaluering van kredieiaansoeke vir kleurlinge, lndiers en swartes volgens dieselfde norme beoordeel kan word, al dan nie. Bankbestuurders sal in die toekoms toenemend gekonfronteer word met allerlei kredietaansoeke. Hoe hierdie ander rassegroepe se aansoeke gei:nterpreteer gaan word, is tans nog nie bekend nie en wetenskaplike ondersoeke om antwoorde hierop te vind, sowel as kredietrisikovoorspellings by kleurlinge, Indiers en swartes sal in die nabye toekoms 'n dringende behoefte word. Bankbestuurders se persepsie van die kredietevalueringskriteria met betrekking tot die ander rassegroepe, sal moontlik antwoorde kan verskaf wat in die toekoms as riglyne sal kan dien. Doel en omvang van die ondersoek Die doel van hierdie ondersoek is om, by die oorweging van kredietverlening aan 'n individu, uit verskeie keuringskriteria onderliggende dimensies of faktore te identifiseer, gegrond op bestuurders se persepsie van die relatiewe belangrikheid van die keuringskriteria met betrekking tot die onderskeie rassegroepe in die Republiek van Suid-Afrika. Die ondersoek is beperk tot handelsen algemene banke, die grootste voorsieners van verbruikerskrediet in die vorm van afbetalingsverkooptransaksies en huurtransaksies.
186 (Vergelyk die kumulatiewe groei in bates van handelsen algemene banke met die kumulatiewe groei in afbetalingsverkooptransaksies en huurtransaksies soos in Tabelle I en 2 aangetoon.) Die insluiting van Indiers, kleurlinge, blankes en swartes as grootste dee! van die Suid-Afrikaanse bevolkingsamestelling is gedoen om die resultate en moontlike atleidings uit die ondersoek so omvattend en verteenwoordigend as moontlik van die totale bevolkingsamestelling te kry. Vera! in die lig van die snelgroeiende koopkrag en welvarendheid van die Indiers, kleurlinge en swartes in die Suid-Afrikaanse gemeenskap, is dit vanselfsprekend dat die groep ook by 'n ondersoek van hierdie aard ingesluit behoort te word. Kriteria by kredietevaluering aanwesig Die Tweede Wereldoorlog ( 1939 - 1945) is gekenmerk deur 'n skerp daling in verbruikerskrediet as gevolg van die skaarste aan verbruikersgoedere gedurende die oorlogsjare. Na die oorlog het aktiwiteite weer sterk begin toeneem en verdubbel S.-Afr. Tyd,kr. Hedryfsl. 1985, 16( 4) tot rekordvlakke. Verbruikerskrediet het ontwikkel in 'n leefwyse, iets wat dee! geword het van bykans elke huishouding -'n algemeen aanvaarde manier om veral duursame verbrui~ersartikels te beko~. Vera! paaiementsfinansiering (afbetalmgsverkooptransaks1es en huurtransaksies) het by verbruikers in gewildheid toegeneem. In die Republiek van Suid-Afrika was die groei in laasgenoemde twee soorte verbruikerskrediet volgens die Kwartaalverslag van die SuidAfrikaanse Reserwebank, Maart 1985, gedurende die afgelope dekade bykans I 800% (Tabel 2). Beckman & Bartels (1955) was reeds in 1924 (eerste uitgawe) van mening dat kredietevaluering rondom die sogenaamde vier C's sentreer, naamlik 'character, capacity, capital and collateral'. Sinkey ( 1983 :39) dee! steeds hierdie mening, maar met die toevoeging van 'n vyfde C, naamlik 'conditions'. Die toevoeging van 'n vyfde C word veral deur kredietbestuurders uit die finansiele sektore van die ekonomie as 'n noodsaaklikheid beskou. Cole (1982:301) stel dit dat slegs vrae rakende die historiese agtergrond van die klient van belang is. label 1 Totale bates en kumulatiewe groe1 in bates van handelsen algemene banke in die finansiele diensindustrie in die Republiek van SuidAfrika vanaf 31 Desember 1973 tot 31 Desember 1984 (R, miljoen) Kumulatiewe Kumulatiewe Kumulatiewe groei: totaal groei: groei: van handelshandelsalgemene en algemene Jaar Handelsbanke: 1973 Algemene banke: 1973 banke: 1973 eindigend banke = 100 banke = 100 Totaal = 100 1973 5740 100 2480 100 8220 100 1974 6823 118,9 2771 111,7 9594 116,7 1975 8130 141,6 3461 139,6 11591 141,0 1976 9119 158,9 3897 157,l 13016 158,3 1977 9795 170,6 4094 165,1 13889 169,0 1978 11139 194,1 4770 192,3 15909 193,5 1979 13368 232,9 5518 222,5 18886 229,8 1980 15832 275,8 8000 322,6 23832 289,9 1981 19487 339,5 11616 468,4 31103 378,4 1982 26092 454,6 10704 431,6 36796 447,6 1983 30376 529,2 12561 506,5 42937 522,3 1984 39767 692,8 15494 624,8 55261 672,3 (Saamgestel uit: Suid-Afrikaanse Reserwebank: Kwartaalverslae Maart 1980 tot Maart 1985) Tabel 2 Totale bates in die vorm van afbetalingsverkooptransaksies en huurtransaksies van handelsbanke en algemene banke in die finansiele diensindustrie in die Republiek van Suid-Afrika vanaf 31 Desember 1973 tot 31 Desember 1984 (R, miljoen) Kumulatiewe Kumulatiewe Kumulatiewe groei Uaar groei Uaar groei Uaar Jaar Handels1973 as Algemene 1973 as 1973 as 100 eindigend bank 100 geneem) bank 100 geneem) Totaal geneem 1973 69 100 763 100 832 100 1974 138 200,0 793 103,9 931 111,9 1975 231 334,8 1143 149,8 1374 165,1 1976 252 365,2 1444 189,2 1696 203,8 1977 289 418,8 1557 204,1 1848 204,l 1978 415 601,4 2120 277,9 2535 304,7 1979 557 897,2 2780 364,4 3337 401,l 1980 682 988,4 4348 569,9 5030 604,6 1981 1145 1659,4 6491 850,7 7637 917,8 1982 2989 4331,9 6684 876,0 9673 1161,6 1983 3972 5756,5 8067 1057,3 12039 1446,9 1984 5743 8323,2 10034 1315,I 15777 1896,3 (Saarngestel uit: Suid-Afrikaanse Reserwebank: Kwanaalverslae Maart 1980 tot Maart 1985) I_ --------------------
S. Afr. J. Bus. Mgmt. 1985, 16(4) Tweedens behoort slegs vrae wat op voorspellingsmoontlikhede dui aan die klient gestel te word, naamlik wat die klient se huidige situasie is. Die interpretasie en uiteindelike besluitneming in terme van die voorgelegde inligting is 'n moeilike taak. Cole se stand punt met betrekking tot die probleem van fisiese besluitneming word soos volg gestel (p.301): 'Making these decisions is the single most important credit activity; all other activities of the credit department are contributory to this function'. Die volgende vrae in verband met die klient se kredietwaardigheid is volgens Cole van kernbelang: besonderhede van vorige betaalrekord(s) (historiese agtergrond); inkomste (voorspellingskriterium); werkgewer en beroep (voorspellingskriterium); tydperk en plek woonagtig (historiese agtergrond); -huwelikstatus (historiese agtergrond); ouderdom (historiese agtergrond); kredietverwysings (historiese agtergrond); -reserwes, bates (voorspellingskriterium); surplus batewaarde in artikel (voorspellingskriterium); en sekuriteit (voorspellingskriterium). Sedert die baanbrekerswerk van Beckman & Bartels (1955) tot die meer resente benaderings van Cole ( 1982) en Sinkey (1983) het verskeie ander navorsers oor die evalueringsproses navorsing gedoen, waaronder Boggess (1967), Wantland (1977), Eisenbeis (1980), Zimmer (1981) en Van Rensburg (1983) die belangrikste bydrae gelewer het. 'n Balans tussen 'n liberale en konserwatiewe evaluering is nodig. Boggess (1967) beveel 'n rekenaarondersteunde prosedure aan om die meriete van kredietaansoekers met behulp van 'n ontleding van kliente se persoonlike eienskappe te weeg. 'n 'Credit-scoring'-metode vir optimale keuring van swak risiko's word voorgestel. Deur die toepassing van 'n statistiese tegniek, soos byvoorbeeld meervoudige diskriminantontleding, word die relatiewe belangrikheid van elke kriteruim bepaal. 'n Kredietkeuringsvergelyking bekend as 'n 'creditscoring model' word saamgestel. Gewigte word met behulp van die vergelyking bereken. Die metode van gewigtetoekenning aan verskillende keuringskriteria deur gebruikmaking van meervoudige regressie-ontleding of meervoudige diskriminantontleding het sedert Boggess se ondersoek in 1967 baie in gewildheid toegeneem. Verskeie navorsers, byvoorbeeld Stanhouse & Sherman (1979), Rothenberg (1980), Grablowsky (1981) en Van Rensburg (1983) het onder meer ondersoeke gedoen waarin van soortgelyke statistiese tegnieke gebruik gemaak is. Baie van hierdie ondersoeke is gekritiseer omdat die proporsie variansie van kredietrisiko verklaar baie laag was en die modelle dus nie 'n groot bydrae kon !ewer om die kredietevalueringstaak van bestuurders te vergemaklik nie. Dickson (1981) het ondersoek ingestel na die invloed en houdings jeens die begrip risiko in finansiele besluitnemings wat die voorspelling van risiko ingesluit het. Van die vroeere navorsers op die terrein was, onder andere, Grayson (1960) en Spetzler (l 968), terwyl Handa (1977) en Karmarker (1978) van die meer resente navorsingstukke die Jig laat sien het. Al die ondersoeke was egter gerig op spekulatiewe risikobesluitneming -dit is besluite wat byvoorbeeld die moontlikheid van of 'n wins of 'n verlies ingehou het. Die mening word gehuldig dat kredietrisiko en kredietrisikovoorspellings nie eensydig spekulatief van aard kan wees nie en daarom kan besluitnemings met betrekking tot die aanvaarding, al dan nie, ook nie as spekulatiewe besluitneming beskou word nie. 'n Bestuurder se doel wanneer hy 'n aansoek om krediet evalueer en dit aanvaar, is om 'n wins uit die transaksie 187 te realiseer en nie om 'n verlies te toon nie. Kredietbesluite is dus positiewe besluite. Geen ondersoeke kon gevind word waarin die persepsie van bestuurders bepaal is jeens risiko in besluitnemings wat dui op 'n verliesvooruitsig as sulks nie. Daar was wel besluitnemings ter voorkoming van verliese, dit wil se besluite om winste te beskerm of te verstewig. Tabor & Bowers (1977) het in hul ondersoek probeer om die veranderlikes wat gebruik word in die kredietevaluering van lae-inkomste-verbruikers te identifiseer. Ten einde krediet te kan bekom moet 'n verbruiker oor sekere eienskappe beskik wat die lener sal oortuig dat die aansoeker sy skuld saI betaal. In die Tabor & Bowers ondersoek is 800 rekenings van Iaeinkomste-verbruikers met behulp van meervoudige regressieontleding gebruik om 'n kredietevalueringsmodel saarn te stel. Die model het geblyk nie geskik te wees om goeie en swak risiko's te identifiseer nie. Onafhanklike veranderlikes wat normaalweg by die hoer inkomstegroep in die vergelyking ingesluit is, soos byvoorbeeld besit van 'n telefoon, besit van 'n bankrekening en tydperk werksaarn by huidige werkgewer, is nie geselekteer in die voorspellingsmodel van laeinkomstegroepe nie. Andersom is ander onafhanklike veranderlikes soos salarisaftrekkings, ouderdom, huwelikstatus en aanwesigheid van 'n verband geselekteer, wat nie by hoerinkomstegroepe die geval was nie. Die ondersoek van Tabor & Bowers het beslis die vraag of hoeen lae-inkomstegroepe oor dieselfde kam geskeer moet word wanneer dit by kredietevaluering en die gebruikmaking van kredietevalueringsmodelle kom, uitgelig. Probleemstelling Die probleem van hierdie ondersoek het betrekking op die vraag of daar onderliggend aan die groot getal keuringskriteria 'n kleiner getal dimensies of faktore geidentifiseer kan word, gegrond op bankbestuurders se persepsie van die relatiewe belangrikheid van die keuringskriteria. Navorsingsontwerp en -ontleding Die steekproef het bestaan uit 510 bestuurders in die verbruikersafdeling van die algemeneen handelsbanke. Die geografiese verspreiding van die bestuurders word in Tabel 3 aangetoon. Die bestuurders wat aan die steekproef deelgeneem het, was almal vir ten minste een jaar 'n bankbestuurder met dieselfde of !anger ondervinding van kredietevaluering. Die persentasie bestuurders met min ondervinding van kredietevaluering was egter aansienlik minder as die bestuurders met jarelange ondervinding. Die gemiddelde tydperk werksaarn as Tabel 3 Geografiese verspreiding van bestuurderssteekproef oor die Republiek van Suid-Afrika Aantal Gebied bestuurders Persentasie Pretoria/ Johannesburg 158 30,98 Vereeniging en Vaaldriehoek 31 6,08 Durban/Pietermaritzburg en omliggende gebiede 36 7,06 Kaapstad1Bellville en omgewing 45 8,02 Port Elizabeth en omgewing 26 5,10 Bloemfontein/Welkom 15 2,94 Transvaalse plattelandse gebiede 112 21,96 Natalse plattelandse gebiede 23 4,51 Kaapse plattelandse gebiede 42 8,24 Vrystaatse plattelandse gebiede 22 4,31 Totaal 510 100
188 bestuurders en gemiddelde tydperk van ondervinding van kredietevaluering, word tesame met sekere persoonlike besonderhede in Tabel 4 verskaf. Die vraelys het bestaan uit 22 keuringskriteria. Ten einde die inhoudsgeldigheid van die vraelys te verhoog, is met die hulp van bankbestuurs gepoog om die evalueringskriteria verteenwoordigend van al daardie kriteria wat normaalweg by die evalueringsproses aanwesig is, te maak. Die keuringsTabel4 Persoonlike besonderhede van bankbestuurders wat by bestuurderssteekproef ingesluit is Persentasie/ Item Persoonlike besonderhede Standaard Nr van bestuurders Aantal afwyking* I Stedelike gebied werksaam 311 60,98 2 Plattelandse gebied werksaam 199 39,02 3 Huistaal Afrikaans 432 84,71 4 Huistaal Engels 78 15,29 5 Hoogste opvoedkundige kwalifikasies 5.1 Standerd agt 15 2,94 5.2 Standerd tien 396 77,65 5.3 Diploma kursus 59 11,57 5.4 B-graad 34 6,67 5.5 Honneursgraad 5 1,00 5.6 M-graad 0,17 6 Gemiddelde tydperk as bestuurder werksaam 6,53 jaar 5,8865* 7 Gemiddelde tydperk as kredietevalueringsamptenaar werksaam 10,09 jaar 6,7018* 8 Gemiddelde bruto inkomste per jaar R24 340 RI 903* 9 Gemiddelde ouderdom van bestuurders 41,21 jaar 8,2494* S.-Afr. Tydskr. Bedryfsl. 1985, 16(4) kriteria in die vraelys ingesluit, was die volgende: bruto inkomste; besit van lewens en/of uitkeerversekering; huwelikstatus; aantal afhanklikes; tydperk woonagtig by huidige adres; beroep; ouderdom van artikel gefinansier; afbetalingstussenposes; binneen buiteverwysings; besit van bankrekening; bestaande of nuwe klient; besit van vaste eiendom; besit van telefoon by woonadres; ouderdom van aansoeker; afbetalingstermyn; vonnisse teen kredietrekord; geslag; tydperk werksaam by vorige werkgewer; gebied woonagtig; totale uitgawes; tydperk werksaam by huidige werkgewer; taal. Die 22 evalueringskriteria word gekodeer deur responsies op elke kriterium op 'n vyfpuntskaal van I tot 5 aan te slaan. Indien 'n kriterium deur 'n respondent as onbelangrik beskou word, word daar aan die responsie 'n telling van I toegeken. Indien 'n kriterium deur 'n respondent as uiters belangrik beskou word, word daar aan die responsie 'n 5 toegeken. Die evalueringskriteria is dus skaalwaardes van links na regs toegeken, waar die waarde van die posisie verste regs, 'n 5 toegeken word en die posisie verste links 'n I. Om uit die keuringskriteria onderliggende faktore te bepaal, is daar van 'n hooffaktorontleding met die meegaande 'varimax' -rotasie gebruik gemaak. Die rekenaarprogram wat gebruik is, is die hooffaktoronledingsprogram BMDP (BMDP4M). Kaiser (1960) se kriterium vir die getal faktore wat gei'dentifiseer is, is gebruik. Resultate en interpretasie In Tabel 5 word die gemiddeldes en standaardafwykings van die keuringskriteria ten opsigte van die rassegroepe af sonderlik asook gesamentlik weergegee. Die geroteerde faktormatrikse en verspreiding van kommunaliteite vir keuringskriteria soos met betrekking tot die verskillende rassegroepe bepaal, verskyn in Tabelle 6, 7, 8 en 9. Die proporsie variansie by elke geval verklaar, word onderaan elk van die betrokke tabelle aangetoon. Tabel5 Gemiddeldes (X) en standaardafwykings (S) van keuringskriteria ten opsigte van bestuurderssteekproef vir rassegroepe afsonderlik en gesamentlik KeuringsKleurlinge Indiers Aile groepe kriterium Blankes Swartes nommer Beskrywing van keuringskriterum X s X s X s X s X s Bruto inkomste van klient 4,65294 0,65679 4,59020 0,71656 4,33725 0,82922 4,70356 0,71412 4,57073 0,74478 2 Aanwesigheid van lewensen/of uitkeerversekering 3,09804 1,30820 3,07647 1,30438 3,03529 1,13989 2,96640 1,44498 3,04420 1,30356 3 Huwelikstatus 2,90196 1,22442 2,81373 1,21169 2,76667 1,15518 2,61462 1,33487 2,77456 1,23653 4 Aantal afhanklikes 3,57059 1,20164 3,39804 1,20591 3,16471 1,13019 3,46245 1,34517 3,39882 1,23108 5 Tydperk woonagtig by huidige adres 4,24510 0,88244 4,20196 0,88892 3,75098 0,98851 4,24901 0,99765 4,11149 0,96313 6 Beroep 4,12353 0,96217 4,05294 0,99069 3,80196 0,94339 4,20553 1,04609 4,04568 0,99699 7 Ouderom van artikel 4,39804 0,78567 4,33529 0,82883 3,87255 0,97585 4,50988 0,77389 4,27849 0,87866 8 Afbetalingstussenposes 4,25490 1,01740 4,19020 1,05874 3,61373 1,09015 4,33399 1,01333 4,09774 1,08271 9 Kredietverwysings 4,45294 0,87350 4,47255 0,86983 4,12549 0,94855 4,52372 0,85390 4,39342 0,90042 10 Besit van bankrekening 3,63529 1,10025 3,66863 1,07389 3,53725 1,00372 3,62451 1,20120 3,61640 1,09711 II Bestaande of nuwe klient 4,05490 1,03235 4,07843 1,02317 3,45882 1,10423 4,14625 1,05978 3,93418 1,09031 12 Besit van vaste eiendom 3,83137 1,21831 3,98235 1,15994 3,73922 1,09859 3,53162 1,48790 3,77161 1,25923 13 Besit van telefoon by woonadres 2,97647 1,34859 3,04510 1,34147 2,89412 1,24762 2,86166 1,44901 2,94450 1,34926 14 Ouderom van klient 3,68431 0,98133 3,65294 1,00838 3,31961 0,99597 3,73518 1,04788 3,59774 1,02104 15 Afbetalingstermyn 3,81569 1,06809 3,76863 1,06995 3,36471 1,03586 3,95455 1,10261 3,72544 1,09084 16 Vonnisse teen kredietrekord 4,87255 0,38313 4,87843 0,38758 4,74706 0,56480 4,86364 0,41647 4,84037 0,44728 17 Geslag 3,10784 1,35394 3,02353 1,36164 2,47255 1,12055 3,37549 1,44377 2,99411 1,36433 18 Tydperk werksaam by vorige werkgewer 4,00196 0,96195 3,96471 0,95823 3,59804 0,95539 4,11858 0,98993 3,92043 0,98518 19 Gebied woonagtig 3,22745 1,27205 3,17451 1,26729 2,68431 1,18618 3,49012 1,38052 3,14342 1,30997 20 Totale uitgawe 4,32745 0,92373 4,30196 0,93133 4,10392 0,98664 4,33202 0,96495 4,26621 0,95596 21 Tydperk werksaam by huidige werkgewer 4,39020 0,76432 4,38431 0,77368 4,01961 0,91463 4,50000 0,76365 4,32318 0,82627 22 Taal 1,36275 0,80261 1,38235 0,84384 1,32157 0,74862 1,55731 1,05571 1,40570 0,87411
S. Afr. J. Bus. Mgmt. 1985, 16(4) 189 Tabel 6 Geroteerde f ~t~rmatriks en verspreiding van kommunaliteite (h2) vir keuringskriteria volgens bestuurders v1r die rassegroep kleurlinge Keuringskriterium Faktore nommer Beskrywing van keuringskriterium ----------------- Kommunaliteite I 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Bruto inkomste van klient Aanwesigheid van lewensen/ofuitkeerversekering Huwelikstatus Aantal afhanklikes Tydperk woonagtig by huidige adres Beroep Ouderdom van artikel Afbetalingstussenposes Kredietverwysings Besit van bankrekening Bestaande of nuwe klient Besit van vaste eiendom Besit van telefoon by woonadres Ouderdom van klient Afbetalingstermyn Vonnisse teen kredietrekord Geslag Tydperk werksaam by vorige werkgewer Gebied woonagtig Totale uitgawes Tydperk werksaam by huidige werkgewer Taal -0,055 0,091 0,127 0,056 0,427 0,439 0,591 0,738 0,278 0,235 0,479 -0,021 0,102 0,410 0,693 0,315 0,559 0,368 0,271 0,238 0,467 -0,007 2 0,184 -0,225 0,537 0,605 0,486 0,341 0,186 0,013 -0,005 -0,010 0,154 0,376 0,657 0,607 0,167 -0,013 0,297 0,217 0,540 0,165 0,294 0,199 3 0,735 0,361 0,085 0,314 0,149 0,254 0,102 0,147 0,555 0,022 0,139 0,072 -0,136 0,110 0,081 0,552 0,122 0,344 0,058 0,483 0,316 -0,081 Proporsie variansie verklaar = I: ~2 . . = 11 • 292 = o 5133 aantal keurmgskntena 22 ' 4 -0,078 0,588 -0,091 0,021 0,158 0,156 0,110 -0,019 0,112 0,740 0,366 0,688 0,270 0,035 0,205 0,125 -0,121 0,351 0,038 0,269 0,236 0,132 5 -0,055 0,342 0,342 0,061 -0,165 0,071 -0,200 0,136 0,100 O,o38 -0,020 -0,074 0,111 -0,035 0,137 -0,236 0,406 0,091 0,355 0,077 -0,032 0,763 (Ir) 0,586 0,652 0,437 0,472 0,493 0,403 0,446 0,585 0,408 0,605 0,407 0,626 0,546 0,551 0,5750,475 0,595 0,432 0,496 0,395 0,461 0,646 Tabel 7 Geroteerde faktormatriks en verspreiding van kommunaliteite (h 2) vir keuringskriteria volgens bestuurders vir die rassegroep lndiers Keuringskriterium nommer Beskrywing van keuringskriterium I 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Bruto inkomste van klient Aanwesigheid van lewensen/of uitkeerversekering Huwelikstatus Aantal afhanklikes Tydperk woonagtig by huidige adres Beroep Ouderdom van artikel Afbetalingstussenposes Kredietverwysings Besit van bankrekening Bestaande of nuwe klient Besit van vaste eiendom Besit van telefoon by woonadres Ouderdom van klient Afbetalingstermyn Vonnisse teen kredietrekord Geslag Tydperk werksaam by vorige werkgewer Gebied woonagtig Totale uitgawes Tydperk werksaam by huidige werkgewer Taal Faktore -------------------- Kommunaliteite 0,067 0,103 0,140 0,004 0,193 0,354 0,615 0,735 0,073 0,203 0,386 -0,044 0,037 0,427 0,697 0,145 0,553 0,268 0,289 0,079 0,208 -0,023 2 -0,014 -0,018 0,623 0,488 0,256 0,273 -0,049 0,114 0,120 0,043 -0,007 0,109 0,609 0,360 0,174 -0,139 0,474 0,143 0,635 0,101 0,166 0,647 3 4 -0,031 0,011 0,063 0,186 0,546 0,289 0,212 -0,051 -0,005 0,312 0,514 0,664 0,370 0,419 0,222 0,176 0,101 0,386 0,169 0,329 0,532 -0,164 0,281 0,157 -0,011 0,043 0,240 0,205 -0,067 0,237 0,776 0,025 0,232 -0,038 -0,017 0,002 0,085 0,677 0,182 0,390 0,122 0,377 0,451 0,004 5 0,138 0,811 -0,020 -0,042 -0,114 0,078 0,115 0,111 0,106 0,623 0,172 0,373 0,015 -0,152 0,201 -0,013 -0,019 0,272 -0,048 0,219 0,029 0,354 6 0,729 0,079 0,158 0,513 0,206 0,255 0,453 0,064 0,102 0,085 -0,135 0,087 0,038 0,200 -0,032 0,149 -0,059 -0,071 -0,009 0,242 -0,006 -0,175 (h2) 0,635 0,670 0,437 0,540 0,514 0,397 0,648 0,628 0,644 0,536 0,515 0,603 0,511 0,551 0,614 0,552 0,578 0,459 0,533 0,373 0,558 0,602 I: h2 -12,098 = 0 5499 Proporsie variansie verklaar = aantal keuringskriteria -22 ' [ __________ _
190 S.-Afr. Tydskr. Bedryfsl. 1985, 16(4) Tabel a Geroteerde faktormatriks en verspreiding van kommunaliteite (h 2) vir keuringskriteria volgens bestuurders vir die rassegroep b/ankes Keuringskriterium nommer Beskrywing van keuringskriterium I 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Bruto inkomste van klient Aanwesigheid van lewensen/of uitkeerversekering Huwelikstatus Aantal afhanklikes Tydperk woonagtig by huidige adres Beroep Ouderdom van artikel Afbetalingstussenposes Kredietverwysings Besit van bankrekening Bestaande of nuwe klient Besit van vaste eiendom Besit van telefoon by woonadres Ouderdom van klient Afbetalingstermyn Vonnisse teen kredietrekord Geslag Tydperk werksaam by vorige werkgewer Gebied woonagtig Totale uitgawes Tydperk werksaam by huidige werkgewer Taal -0,000 0,059 0,654 0,591 0,415 0,235 -0,069 0,145 0,232 0,073 0,013 0,238 0,636 0,398 0,133 -0,125 0,548 0,188 0,631 0,082 0,289 0,521 Faktore 2 3 0, 136 -0,072 0,037 0,093 0,081 0,109 0,050. -0,059 0,183 0,400 0,520 0,699 0,053 0,030 0,256 0,065 -0,018 0,451 0,734 0,052 0,360 0,399 0,256 0,245 0,346 0,079 0,418 0,299 0,342 -0,054 0,217 0,624 0,654 0,634 0,347 0,195 0,146 0,365 0,036 0,257 0,098 -0,037 0,411 -0,008 P . . . kl 'f. h2 -- 102, 7202 -- 0,4865 ropors1e vanans1e ver aar = 1 k . k . . aanta eurmgs ntena 4 0,632 0,132 0,011 0,340 0,255 0,168 0,203 0,043 0,548 -0,013 -0,022 0,120 0,096 0,195 0,066 0,564 0,000 0,190 -0,020 0,578 0,303 -0,227 5 -0,141 0,776 -0,001 0,015 -0,314 -0,014 -0,128 -O,Q25 0,109 0,433 0,126 -0,065 -0,121 -0,107 0,231 O,Q78 0,205 0,244 0,114 0,354 -0,059 0,364 Kommunaliteite (h2) 0,443 0,633 0,446 0,471 0,544 0,333 0,450 0,515 0,416 0,578 0,510 0,481 0,549 0,449 0,635 0,476 0,473 0,356 0,487 0,528 0,467 0,462 Tabel 9 Geroteerde faktormatriks en verspreiding van kommunaliteite (h 2) vir keuringskriteria volgens bestuurders vir die rassegroep swartes Keuringskriterium nommer Beskrywing van keuringskriterium I 2 3 4 5 6 7 8 9 10 II 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Bruto inkomste van klient Aanwesigheid van lewensen/of uitkeerversekering Huwelikstatus Aantal afhanklikes Tydperk woonagtig by huidige adres Beroep Ouderdom van artikel Afbetalingstussenposes Kredietverwysings Besit van bankrekening Bestaande of nuwe klient Besit van vaste eiendbm Besit van telefoon by woonadres Ouderdom van klient Afbetalingstermyn Vonnisse teen kredietrekord Geslag Tydperk werksaam by vorige werkgewer Gebied woonagtig Totale uitgawes Tydperk werksaam by huidige werkgewer Taal 0,318 0,063 -0,017 0,064 0,606 0,511 0,187 0,278 0,653 0,087 0,435 0,220 0,081 0,238 0,129 0,596 0,122 0,461 0,175 0,351 0,687 -0,004 2 0,042 O,Q35 0,112 0,152 0,120 0,211 0,672 0,671 0,096 0,192 0,378 -0,112 0,065 0,467 0,704 0,154 0,651 0,260 0,306 0,215 0,252 0,004 Faktore 3 -0,006 0,772 0,134 0,218 0,066 0,035 0,060 0,046 0,088 0,737 0,249 0,624 0,267 0,007 0,273 0,103 -0,050 0,336 -0,117 0,339 0,097 0,040 Proporsie variansie verklaar = 'f. h2 - ll,160 _ o 5073 aantal keuringskriteria -22 - ' . 4 -0,281 -0,046 0,317 D,226 0,324 0,270 -0,152 -0,003 -0,060 0,022 0,145 0,282 0,664 0,432 0,144 -0,270 0,336 0,227 0,574 0,069 0,227 0,515 5 0,556 0,062 0,639 0,667 0,219 0,270 0,193 0,080 0,037 0,073 -0,217 0,169 0,120 0,100 0,015 0,055 0,089 0,001 0,259 0,116 0,010 0,005 Kommunaliteite (h2) 0,491 0,607 0,540 0,571 0,539 0,453 0,551 0,536 0,448 0,593 0,462 0,558 0,537 0,471 0,608 0,465 0,562 0,466 0,535 0,303 0,597 0,267
S. Afr. J. Bus. Mgmt. 1985, 16(4) Faktoridentifikasie: Bestuurderspersepsie van keuringskriteria vir die onderskeie rassegroepe Kleurlinge Die vyf ~akt_ore ~at m_et behulp van die hooffaktorontleding bepaal IS, Is geidenufiseer deur na die ladings van die keuringskriteria op elke faktor te kyk. Die sterkte van die verband tussen die onderskeie keuringskriteria en faktore word deur die grootte van die faktorladings bepaal. Slegs faktorladings van 0,30 en hoer word gewoonlik as beduidend vir identifikasiedoeleindes beskou (Sheth & Tigert, 1970), maar weens die aanwesigheid van redelik hoe faktorladings in hierdie ondersoek, is slegs daardie keuringskriteria met ladings van 0,50 en hoer by die identifikasie van die faktore in ag geneem. Enkele keuringskriteria laai substansieel op meer as een faktor, maar dit vernietig nie die nuttigheid van sodanige kriteria by faktoridentifikasie nie. Die vyf faktore wat geidentifiseer is, word vervolgens afsonderlik bespreek. In elke geval sal die keuringskriteria met faktorladings van 0,50 en hoer in die omskrywing van die konstruk of dimensie wat deur die betrokke keuringskriteria verteenwoordig word, gebruik word. Die nommer wat by elke faktor voor 'n keuringskriterium verskyn, is die nommer van die betrokke keuringskriterium. Faktor I: Transaksieverkenning Faktor I het substansiele ladings (dit wil se, ladings van 0,50 en hoer) op vier van die 22 keuringskriteria. Die betrokke keuringskriteria is soos volg: Nr 8 afbetalingstussenposes 0,738 Nr 15 afbetalingstermyn 0,693 Nr 7 ouderdom van artikel 0,591 Nr 17 geslag 0,559 Met die uitsondering van keuringskriterium Nr Ii, geslag, dui die ander drie op noodsaaklike transaksieverkenningsinligting. Faktor I word dus as TRANSAKSIEVERKENNING geidentifiseer. Faktor II: Gesinsverantwoordbaarheid Die tweede faktor het substansiele ladings op vyf van die 22 keuringskriteria, naamlik: Nr 13 besit van telefoon by woonadres 0,657 Nr 14 ouderom van klient 0,607 Nr 4 aantal afhanklikes 0,605 Nr 19 gebied woonagtig 0,540 Nr 3 huwelikstatus 0,537 Met die moontlike uitsondering van keuringskriterium Nr 14, ouderdom van klient, dui al die ander keuringskriteria op 'n verband met die gesin en meer spesifiek die verantwoordelikheid van die klient met betrekking tot sy gesin en die geriewe wat hy vir sy gesin beskikbaar stel. Faktor II word gevolglik as GESINSVERANTWOORDBAARHEID geidentifiseer. Faktor Ill: Finansieleen risikogeskiedenis Substansiele ladings op die volgende drie keuringskriteria is by faktor III gevind: Nr I bruto inkomste van klient 0,735 Nr 9 kredietverwysings 0,555 Nr 16 vonnisse teen kredietrekord 0,552 Hierdie keuringskriteria dui op duidelike elemente van finansieleen risikogeneigdheid, veral wat betref die klient se kredietrekord. Laasgenoemde word alleenlik in sy kredietverwysings en vonnisse teen sy kredietrekord weerspieel, terwyl die bruto inkomste van die klient ook op risiko dui, maar meer betrekking het op die finansiele vermoe van die klient. I_ -- - -- - -- - -- - -- - - 191 Faktor III kan gevolglik as FINANSitLEEN RJSIKOGESKIEDENIS geidentifiseer word. Faktor IV: Sekuriteit Hierdie faktor het substansiele ladings op drie keurlng.skriteria naamlik: ' Nr IO besit van bankrekening O, 740 Nr 12 besit van vaste eiendom 0,688 Nr 2 aanwesigheid van lewensen/of . uitkeerversekering 0,588 Be1de Nrs 12 en 2, besit van vaste eiendom en aanwesigheid van lewensen/of uitkeerversekering, het 'n direkte verbintenis met die opbou van sekuriteit deur die klient, terwyl Nr IO, besit van 'n bankrekening, ook 'n indirekte aanduiding is dat die klient die moontlikheid het om sekuriteit in die vorm van 'n spaarrekening of batige lopende rekening by 'n bank of ~ug~n<>?tsk~p, op te bou. Hierdie kombinasie van keuringskntena Idenufiseer Faktor IV duidelik as 'n SEKURITEITSFAKTOR. Faktor V: Patriotisme Die laaste faktor by kleurlinge het 'n substansiele lading op slegs een van die 22 keuringskriteria: Nr 2 Taal 0,763 Hierdie faktor suggereer 'n faktor van PATRIOTISME maar kan nie op grond van een veranderlike uit 22 as soclanig gei:dentifiseer word nie. lndiers Keuringskriteria met faktorladings van 0,50 en hoer is by die identifikasie van die faktore in ag geneem. Die ses faktore wat geidentifiseer is, word vervolgens afsonderlik bespreek. Faktor I: Transaksieverkenning Hierdie faktor het substansiele ladings op vier keuringskriteria naarnlik: Nr 8 afbetalingstussenposes 0,735 Nr 15 afbetalingstermyn 0,697 Nr 7 ouderdom van artikel 0,615 Nr 17 geslag 0,553 Soos by kleurlinge, is dieselfde keuringskriteria by faktor I ook by Indiers gei:dentifiseer. Slegs Nr 17 (geslag) kan nie volkome met die kern transaksie-inligting-konstruk vereenselwig word nie. Die ander drie, Nrs 8, 15 en 7, dui op noodsaaklike transaksie-inligting. Faktor I word dus as 'n TRANSAKSIEVERKENNINGSF AKTOR geidentifiseer. Faktor II: Gesinsverantwoordbaarheid Die tweede faktor by Indiers het 'n substansiele lading op vier van die 22 keuringskriteria, te wete: Nr 2 taal 0,647 Nr 19 gebied woonagtig 0,635 Nr 3 huwelikstatus 0,623 Nr 13 besit van telefoon by woonadres 0,60') Met die uitsondering van keuringskriterium Nr 22, taal, wat op patriotisme dui (sien Faktor V by kleurlinge) dui Nrs 19, 3 en 13 op die verantwoordelikheid van die klient teenoor sy gesin. Faktor II word gevolglik as GESINSVERANfWOORDBAARHEID geidentifiseer. Faktor Ill: Standvastigheid Substansiele ladings op die volgende vier keuringskriteria is by faktor III gevind: Nr 12 besit van vaste eiendom 0,664
192 Nr 5 tydperk woonagtig by huidige adres 0,546 Nr 21 tydperk werksaam by huidige werkgewer 0,532 Nr II bestaande of nuwe klient 0,514 Keuringskriteria Nrs 12, 5 en 21 dui op die STANDVASTIGHEID van die klient, terwyl Nr 11, bestaande of nuwe klient, ook veral in die geval van bestaande kliente 'n aanduiding van STANDVASTIGHEID kan wees. Faktor III word as STANDv ASTIGHEID gei'dentifiseer. Faktor IV; Risikogeskiedenis Hierdie faktor het substansiele ladings op twee keuringskriteria naamlik: Nr 9 kredietverwysings 0,776 Nr 16 vonnisse teen kredietrekord 0,677 Faktor IV word as RISIKOGESKIEDENIS gei"dentifiseer. Faktor V.· Sekuriteit Die vyfde faktor by Indiers het substansiele ladings op twee van die 22 keuringskriteria, te wete: Nr 2 aanwesigheid van lewensen/of uitkeerversekering 0,811 Nr IO besit van bankrekening 0,623 Wanneer daar egter na die twee keuringskriteria (Nrs 2 en IO) gesamentlik gekyk word, dui dit op die strewe van die klient om sy sekuriteitsposisie op te bou of te verseker. Faktor V word dus as 'n SEKURITEITSFAKTOR gei"dentifiseer. Faktor VI: Stabiliteit Die laaste faktor by Indiers het 'n substansiele lading op twee van die 22 keuringskriteria. Die betrokke keuringskriteria is die volgende: Nr I bruto inkomste van klient 0, 729 Nr 4 aantal afhanklikes 0,514 Alhoewel hierdie faktor oenskynlik 'n noue verband met faktor III, STANDVASTIGHEID suggereer, het dit 'n ietwat ander betekenis wat eerder dui op die finansiele weerbaarheid van die klient in verhouding tot sy afhanklikes. Faktor V word dus as STABILITEIT gei"dentifiseer. Blankes Soos ~ie geval was by die vorige twee rassegroepe, naamlik kleurlinge en Indiers, is keuringskriteria met faktorladings van 0,50 en hoer ook hier by die identifikasie van die faktore in ag geneem. Vyf faktore is gei"dentifiseer en word vervolgens afsonderlik bespreek. Faktor I: Stabiliteit Faktor I het substansiele ladings op ses keuringskriteria, naamlik: Nr 3 huwelikstatus 0,654 Nr 13 besit van telefoon by woonadres 0,636 Nr 19 gebied woonagtig 0,631 Nr 4 aantal afhanklikes 0,591 Nr 17 geslag 0,548 Nr 2 taal O 521 Die _eerste vier keuringskriteria (Nrs 3, 13, 19 e~ 4), te wete huwehks~atus, besit van telef oon by woonadres, gebied woonagllg en aantal ajhanklikes dui op die ST ABILITEIT van ~e klie~t. Kriteri~, g~lag (Nr 17) en taal (Nr 22) is 'n et~n~dige kom?mas1e saam met die eersgenoemde vier kriteria. Omdat die eerste vier kriteria so hoog beduidend laai, word faktor I as ST ABILITEIT gcidentifiseer. S.-Afr. Tydskr. Bedryfsl. 1985, l6( 4) Faktor II: Transaksieverkenning Die tweede faktor by blankes het 'n substansiele lading op drie van die 22 keuringskriteria: Nr 15 afbetalingstermyn 0,734 Nr 8 afbetalingstussenposes 0,699 Nr 7 ouderdom van artikel 0,520 Soos b~. kle~rlinge en lndiers i~ Nrs 15, 8 en 7 ook by blankes ge1dent1fiseer as noodsaakhke transaksieverkenningsinligting. Faktor II word dus as 'n TRANSAKSIEVERKENNINGSFAKTOR gei'dentifiseer. Faktor III: Standvastigheid Faktor III laai substansieel op drie van die 22 keuringskriteria. Die kriteria is soos volg: Nr 11 bestaande of nuwe klient 0,654 Nr 12 besit van vaste eiendom 0,634 Nr IO besit van bankrekening 0,624 Hierdie faktor word as STANDVASTIGHEID gei"dentifiseer. Faktor IV: Finansieleen risikogeskiedenis Faktor IV het 'n substansiele lading op vier van die 22 keuringskriteria. Die kriteria is die volgende: Nr l bruto inkomste van klient 0,632 Nr 20 totale uitgawes van klient 0,578 Nr 16 vonnisse teen kredietrekord 0,564 Nr 9 kredietverwysings 0,548 Nrs 20 en 16 laai ook onderskeidelik substansieel op faktore III en V (0,354 en 0,365) maar dui in die teenwoordigheid van Nrs I en 9 op die finansieleen risikogeskiedenis van die klient. Faktor IV word dus as FINANSIELEEN RISIKOGESKIEDENIS gei"dentifiseer. Faktor V: Sekuriteit Die laaste faktor by blankes, laai substansieel op slegs een van die 22 keuringskriteria, te wete: Nr 2 aanwesigheid van lewensen/of uitkeerversekering 0, 776 'n SEKURITEITSFAKTOR word hier gesuggereer, maar kan nie op grond van slegs een veranderlike as sodanig ge'identifiseer word nie. Swartes Uit die 22 keuringskriteria is vyf faktore gei"dentifiseer wat vervolgens afsonderlik in oenskou geneem word. Faktor I: Stabiliteit Die eerste faktor het substansiele ladings op vyf keuringskriteria, naamlik: Nr 21 tydperk werksaam by huidige werkgewer 0,687 Nr 9 kredietverwysings 0,653 Nr 5 tydperk woonagtig by huidige adres 0,606 Nr 16 vonnisse teen kredietrekord 0,596 Nr 6 beroep 0,511 Faktor I word as STABILITEIT gei"dentifiseer. Faktor II: Transaksieverkenning Hierdie faktor het substansiele ladings op vier van die 22 keuringskriteria: Nr 15 afbetalingstermyn 0,704 Nr 7 ouderdom van artikel 0,672 Nr 8 afbetalingstussenposes 0,671 Nr 17 geslag 0,651 Faktor II word as 'n TRANSAKSIEVERKENNINGSFAKTOR gei"dentifiseer.