scieee AI-readable full text Open interactive document viewer

Koverte handelingsdimensies: 'n Kritiese fokuspunt in die opleiding van aspirant-opleiers

Van Rooyen, Hugo G.

Abstract

EconStor is a publication server for scholarly economic literature, provided as a non-commercial public service by the ZBW.

Full text

Van Rooyen, Hugo G. Article Koverte handelingsdimensies: 'n Kritiese fokuspunt in die opleiding van aspirant-opleiers South African Journal of Business Management Provided in Cooperation with: University of Stellenbosch Business School (USB), Bellville, South Africa Suggested Citation: Van Rooyen, Hugo G. (1992) : Koverte handelingsdimensies: 'n Kritiese fokuspunt in die opleiding van aspirant-opleiers, South African Journal of Business Management, ISSN 2078-5976, African Online Scientific Information Systems (AOSIS), Cape Town, Vol. 23, Iss. 2, pp. 55-62, https://doi.org/10.4102/sajbm.v23i2.886 This Version is available at: https://hdl.handle.net/10419/218084 Standard-Nutzungsbedingungen: Die Dokumente auf EconStor dürfen zu eigenen wissenschaftlichen Zwecken und zum Privatgebrauch gespeichert und kopiert werden. Sie dürfen die Dokumente nicht für öffentliche oder kommerzielle Zwecke vervielfältigen, öffentlich ausstellen, öffentlich zugänglich machen, vertreiben oder anderweitig nutzen. Sofern die Verfasser die Dokumente unter Open-Content-Lizenzen (insbesondere CC-Lizenzen) zur Verfügung gestellt haben sollten, gelten abweichend von diesen Nutzungsbedingungen die in der dort genannten Lizenz gewährten Nutzungsrechte. Terms of use: Documents in EconStor may be saved and copied for your personal and scholarly purposes. You are not to copy documents for public or commercial purposes, to exhibit the documents publicly, to make them publicly available on the internet, or to distribute or otherwise use the documents in public. If the documents have been made available under an Open Content Licence (especially Creative Commons Licences), you may exercise further usage rights as specified in the indicated licence. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ s.Afr J .Bus.Mgmt.1992.23(2) 55 Koverte handelingsdimensies: 'n Kritiese fokuspunt in die opleiding van aspirant-opleiers Hugo G. van Rooyen Departement Didaktiese Wetenskappe, Randse Afrikaanse Universileit, Posbus 524, JohlllllleSburg 2000 Republielt van Suid-Afrika Covert performance dimensions: a critical focal point In the training of trainers. The teaching compelence of a irainer is ro a large exlent determined by his covert faculties. Teaching theories and models, as well u training programmes for trainers. which do not place sufficient focus on the covert performance domain are guilty of a too narrow inlerpretation of the essence of the teaching act. The complex nature of the covert performance domain and the important influence that the different facets thereof exert on the trainer's leaching competence are dealt with in depth. The main implications for training of trainers are indicated. Die opleier se koverte kwalileile bepaal in 'n ho� male sy algemene opleidingskundige vaardigheid. Opleidingsteoriel en -modelle, asook opleidingsprogramme vir aspirant-opleiers, waarin die koverte handelingsdomein van die opleier nie prominent figureer nie., maak sigself skuldig aan 'n ernstig verskraalde visie van die handelingsgebeure in onder rigleersituasies. In hierdie artikel word die kompleltse aard van die koverte handelingsdimensies in onderrigleer situasies en die noodsaakheid daarvan as fokuspunt in die opleiding van aspirant-opleiers van nader beskou. Enkele belangrike riglyne vir opleidingsprogramme word aangeroon. lnleldlng Die handelinge van opleiers bevat beide overte (sigbare) en koverte (onsigbare) dimensies. Shavelson se met reg: 'Any teaching act is the result of a decision -some times conscious but more often not -that the teacher makes after the complex cognitive processing of a vailable information' (1973: 144). Synde die enigste vorm van stimulus wat die leerder in die opleidingsituasie kan waameem en waarop by kan rea geer, vorrn die overte gedrag van die opleier ongetwyf eld 'n belangrike faset van, en grondslag vir, die interakticwe on derrigleergebeure. Die beste opleidingskundige insigte, in tensies, oordeel en besluitneming kan egter verongeluk word indien die overt-vormlike waarin dit geoperasiona liseerd tot uiting moet kom, kwalitatief swak, onvanpas of gewoon ondoelmatig is. ' ... it is obvious that what teachers do is directed in no small measure by what they think ... To the extent that observed or intended behaviour is "thoughtless", it makes no use of the human teacher's most unique attributes. In so doing, it becomes mechanical and might well be done by a machine' (National Institute of Education, aangehaal deur Shavelson & Stem, 1981: 457). Uit die literatuur oor didaktiese handelinge is dit duidelik dat die koverte handelingsdomein tot betreklik onlangs rela tief min aandag geniet bet, terwyl die overte domein, daar enteen, reeds relatief omvattend en intensief omskryf is - veral deur navorsers binne die interaksie-analise denkskool. Dit is maar eers relatief onlangs dat navorsers hulle emstig op die koverte handelingsaspekte van opleiergedrag begin toespits het (vergelyk Yelon & Desmedt, 1988; Zahorik, 1981). In hierdie artikel word die aard van die koverte hande lingsdimensies in onderrigleersituasies, en die noodsaak likheid daarvan as fokuspunt in die opleiding van aspirant opleiers, van nader beskou. Daarmee word egter nie die belangrikheid van die ander erkende handelingsdomeine, naamlik die aff ektiewe en psigomotoriese, in die gedrag van 'n opleier misken nie. Vir die doel van hierdie artikel word die aanname ge maak dat opleiding, na sy grondliggende essensies, dieself de wesenseienskappe as onderwys venoon. Beide verskyn sels is in wese onderrigleergebeure. As sodanig vertoon beide noodwendig bepaalde gemeenskaplike wesenstrekke wat dit grootliks eenderssoortig (maar uiteraard nie identies nie) maak en meebring dat die argumente betreffende han delingsessensies van die onderriggewer waarop in hierdie artikel gefokus word, tot 'n baie groot mate ewe geldig is vir opleidingsituasies as vir ander onderwyssituasies. By voorbeeld: 'n Vooraf situasie-analise, doelwitbepaling, se lebie en ordening van bepaalde leerinhoude wat ontsluit moet word, bepaling van strategiee en modi vir die ontslui ting van die inhoud aan die leerders, asook besinning oor moontlike evalueringsmetodes, is aksies wat enige onderrig leersituasie vooraf behoort te gaan. Dit geld ongeag of die persoon wat gaan onderrig 'n onderwyser in die skool, 'n dosent aan 'n universiteit of 'n opleier van opleiers in die bedryf is, en ongeag of die leerders skoliere, univer siteits tudente of aspirant-opleiers is. Gedagtig aan die fokus van hierdie artikel is dit veral belangrik om te noem dat die interaksies tussen onderriggewer en leerder, en meer  paald die onderrighandelinge van die onderriggewer (soos dit in die artikel onder die loep kom), soortgelyk is in die onderskeie bogenoemde onderrigleersituasies. Verder toon ook die soort onderrigkwaliteite ("instruc tional competencies') wat Maddocks & Yelon (1986) vir opleiers identifiseer, 'n sterk ooreenkoms met die wat vir onderwysers sou geld. Ook dit bevestig die eenderssoor tigheid van onderwys en opleiding. Die bestaan van fyner nuanseverskille tussen die opleidingsen onderwyspraktyke wat voortspruit uit veral kon tekstuele verskille tussen die verskillende onderrig leersituasies en -omgewings, word egter nie ontken nie. Hier word veral gedink aan faktore soos die eiesoortige eise wat die volwasse leerder in opleidingsituasies meebring (Peterson, 1988: 49), die aard van die leerinhoud, die onderrigen leertempo, die potensiaal vir selfstandige